Potsedeksel0071Potsedeksel0071
Potsedeksel0071

45 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Potsedeksel0071Potsedeksel0071
1
0

Potsedeksel0071

45 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Glo nog in liefdeEk soek nie perfeksie nie — net iets eg. ❤️ ’n Vrou wat liefdevol, lojaal en opreg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Net ’n doodgewone ou wat jy sien, is wat jy kry. Ek het liefde geken en liefde verloor. Ek het foute gemaak, maar daaruit geleer. Nou is ek reg om die regte vrou volledig lief te he, haar te waardeer en saam iets mooi en standvastig te bou.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek nie perfeksie nie, net iets eg. ’n Vrou wat liefdevol, lojaal en opreg is, my beste vriend en my lewensmaat kan wees. Iemand wat saam wil lag, groei, droom en deur die moeilike tye werk. Ek het my foute gemaak en daaruit geleer. Nou soek ek nie speletjies nie. Ek soek liefde, vrede, toewyding en iemand wat ek elke dag kies, en sy vir my.

Wat Sy Vriende Sê

Potsedeksel0071 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Ram
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Realisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Krieket; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters