Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

HarleyQuinn_RRHarleyQuinn_RR
2
16
HarleyQuinn_RR

46 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Hou van MotoGP, Rugby, Braai. Ek doen nie beklei nie so hou verby as jy nie mooi kan praat nie.

OuGrote_1988OuGrote_1988
1
5
OuGrote_1988

38 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Almal wat my ken sal sê hoeveel pret hul saam my het, veral in die bos waar mens regtig jouself kan wees

bella2230bella2230
3
18
bella2230

18 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika

Im a fun person too talk too and too have fun with over text im up too alot and my body is petite

TexanSteakTexanSteak
1
0
TexanSteak

44 - Standerton, Mpumalanga, Suid-Afrika

moeg vir hartseer in my lewe en teleurstellings lewe kan onregverdig wees,maar iemand aan jou sy kan mens berge...

Sonneblom_745Sonneblom_745
1
13
Sonneblom_745

46 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek leef met passie en oorgawe. Ek het ‘n ernstige beroep wat baie diep dink verg, en daarom ontspan en ten volle...

Daniel_495Daniel_495
1
1
Daniel_495

39 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Het iets om te bied. Soek meeningvolle genootskap met iets pret tussen. Hou van lag, liefde, aandag en flirt....

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026