SmallTownSparkSmallTownSpark
SmallTownSpark

29 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

SmallTownSparkSmallTownSpark
1
14

SmallTownSpark

29 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Net ñ meisie wat hou van lag en lekker leef.☀️

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: Sondag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ’n mense-mens met ’n sagte hart wat opreg omgee vir die mense in my lewe. Ek hou van lekker lag, diep gesprekke, spontane planne en daardie klein oomblikke wat later die beste herinneringe word. Ek waardeer eerlikheid, moeite en iemand wat nie bang is om net hulself te wees nie.🤍

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat opreg, lojaal en gemaklik in sy eie vel is. Iemand wat kan kommunikeer, moeite doen en weet dat die klein dingetjies dikwels die meeste beteken. Ek soek iemand saam met wie ek lekker kan lag, diep kan gesels en sommer net stil kan wees sonder dat dit ongemaklik voel. Iemand wat my sal ondersteun, maar my ook sal uitdaag om te groei. Ek soek nie perfek nie — net iemand wat eg is, ’n goeie hart het en saam met my iets besonders wil bou.🤍

Wat Haar Vriende Sê

SmallTownSpark het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Visse
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

SmallTownSpark moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.