MyAnderHelfdeMyAnderHelfde
MyAnderHelfde

35 – Lephalale (Ellisras) (Lephalale), Limpopo, Suid-Afrika

MyAnderHelfdeMyAnderHelfde
1
0

MyAnderHelfde

35 – Lephalale (Ellisras) (Lephalale), Limpopo, Suid-Afrika

My ander helfde ek wag nog steeds.😄Die lewe is leeg sonder jou.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 08 Julie 2026

Verander: 06 Julie 2026

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is moelik in die begin ,maar liefdevol,geduldig op sekere aspekte soms te reguit, ek weet wat ek Wil hê en dis nie om my tyd te mors nie..Moenie my vriendlikheid en liefde met swakheid virwar nie.Moenie dit misbruik nie,as ek die deur toe gemaak het is hy toe jy kry nie weet n kaans nie.

Ek is nie n partykie mens nie,ek is n huis muis ek hou my self by my huis.Ek is baie lief vir hard werk, braai ,tuin maak,die natuur ,diere en natuurlik my beste vriendin..😁
Ek geniet my wynkie saam n braai vleisie en goeie geselskap sal n plus punt wees.

Ek het die wêreld se respek vir ou mense wat jare se kennis saam hulle dra..

Ek hou nie van mense wat ander onder druk nie,
Ek glo daar in om die son te sien skyn oor iemand anders,
Om vriendlik en menslik te wees teen oor ander kos niks,die wêreld se ryk dom is net n skadu teen die muur..

Haar Ideale Pasmaat

Jy moet Hard werkind,gemotifeerd,vriendlik,
Hou van die natuur ,en die natuur wardeer vir wat dit is ,as jy hou van n braai vleisie ,en jou huis ,respek het vir ander mense om jou,en oor jou partykie geure is..Ek het nie nog tyd om iemand anders groot te maak nie.
Jy moet weet hoe om te beindruk as dit kom by die slaap kamer.BAIE BELANGRIK,
En nee ek hoop en bid jy slaap nie soos n los lappie rond om ervaaring op te tel nie dis nie wat ek sê nie.Ek het jare laas saam iemand wakker geword en wakker gebly,ek glo ek virdien die selfde respek ..

Ek is klaar n moeilike mens ek glo Jy moet dam die rustagheid in my lewe kan in bring jy kanie ook wil moelik wees nie dalk so klein bietjie gaan nie skade maak nie,

Ek het nie tyd vir leunaars,lafaarde of diewe nie,

As jy iemand is wat spring van werk tot werk hou maar vir by Chomma..It is not going to work..Mens gee nie net op nie mens druk deur..Glo dit of nie maar die tyd wat jy n werk kan hou sê vir my klaar baie van jou karakter.
Ek oor deel nie ek weet net van beter.


As jy nou dinge onaanvaarbaar ongemaklik wil maak wat onvergeetlik sal wees vir my wat sal lui na n virhouding wat virnietig word,steek dinge weg vir my,lieg vir my en laat my minder wardig voel of laat my voel dat ek nie goed genoeg is nie,as jy agresief is of optree maak nie saak wat die saak is nie dan is jy so gou as nou uit en weg tot siens en goodbye👋🏻.

Ek is opsoek na my ander helfde ek wag al jare lank vir die regte kêrel ,ja ek weet ek is moeilik maar ek is moeilik met goeie rede,die regte kêrel sal weet wat om te doen ,ek hoop jy is hier ek is moes gewag chommie..😉

Wat Haar Vriende Sê

MyAnderHelfde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lephalale (Ellisras) (Lephalale), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Ram
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Dwaalboom; Lephalale (Ellisras); Vaalwater (Mabatlane) (Limpopo, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Ander
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Verspot
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Kroegvlieg
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Gruwelverhale; Misdaad; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Kaartspeletjies; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Basketbal; Boks; Dans; Rugby; Stoei; Swem
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Erotika; Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters