In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het nie altyd die perfekte woorde om te se nie.
Ek weet nie altyd wat om te se. Maar glo my jy kan altyd met my praat en ek sal jou hoor. Ek is stil in die begin maar as jy my eers leer ken dan kan ek baie praat. It is all about trusting that makes me comfortable. Ek soek daai old school romance.
Daai een in n duisend. Iemand wat die tyd sal insit om my te leer ken. Daai persoon wat ek enige iets mee kan deel. Iemand wat my kan sien vir wie ek waarlik is. Iemand wat my beter ken as wat ek myself ken. Iemand wat nie bang is om vir my te wys hy is lief vir my.
Ek weet dit is baie gevra.
Haar Ideale Pasmaat
Daai een in n duisent fairytail as dit nog moontlik is.Eerlik , sin vir humor , sageaard , lojaal , romanties,old school.
Wat Haar Vriende Sê
Flower341 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
39 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Skaam |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; R&B / Soul |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie |
Belangstellings: |
Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Perdry |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ek praat nie met my familie nie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Eerlikheid: |
Uiters |



