Sheepdog77Sheepdog77
Sheepdog77

49 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Sheepdog77Sheepdog77
3
0

Sheepdog77

49 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Wie nie waag nie wen nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 30 Junie 2026

Verander: 20 Junie 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n eerlikke,lojale mens met 'n stoute kant wat lief is vir die natuur en buite lewe, ek kan erenstig wees, ken God en glo faar is 'n doel met alles. Die lewe gebeur niecmet ons nie maar vir ons

Sy Ideale Pasmaat

My pasmaat, moet liefdevol wees, die Here ken, dis nie onderhandelbaar nie, lojaal, sin vir humour, bok vir sport, met 'n stoute kant, weet dat stil wees en net te kan wees in mekaar se teenwoordigheid is nie 'n swakheid nie, nie bang wees om haarself te versorg nie, ek wil iemand he waarmee ek die pad kan stap, beste maats, lover, confidant, safe space, sag maar sterk

Wat Sy Vriende Sê

Sheepdog77 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria; Benoni; Boksburg; Brakpan; Kempton Park; Springs; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Germiston; Krugersdorp; Midrand; Modderfontein; Randburg; Randfontein; Roodepoort; Sandton; Heidelberg; Meyerton; Vanderbijlpark; Vereeniging; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
32 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
149cm (4' 10.7") - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Sheepdog77 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.