In haar eie woorde...
Oor Haar
God en Sy standaard is sentraal in my lewe. Dit vorm die grondslag waarop ek probeer leef, dink en my toekoms bou. Ek is iemand wat dieper dink en opreg leef. Ek geniet goeie boeke, sinvolle gesprekke en ’n lekker bordspeletjie (ek kan nogal kompeterend raak!). Ek waardeer eerlikheid, groei en mense wat hulself kan wees.
Haar Ideale Pasmaat
Ek waardeer ’n man wat met integriteit leef en wie se geloof in God, soos myne, sentraal is in sy lewe. Iemand wat doelbewus kies om goed te doen en met waardes te leef. Intellektuele gesprekke is vir my belangrik, so ek geniet iemand wat nuuskierig is, kan dink en my kan uitdaag. Familie en vriende moet ook vir hom saak maak — iemand wat verhoudings koester en nie op ’n eiland leef nie. Ek sien uit na ’n toekoms met iemand wat graag kinders wil hê, en wat nie net ’n lewensmaat soek nie, maar ook ’n beste vriendin in sy vrou.
Wat Haar Vriende Sê
juffrou23 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
29 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Eerlikheid: |
Uiters |



