Lagnbietjie2002Lagnbietjie2002
Lagnbietjie2002

24 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Lagnbietjie2002Lagnbietjie2002
1
3

Lagnbietjie2002

24 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

ICU in die week, I see you oor die naweek.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is tans besig met my community service jaar as ’n verpleegster, dis vir my baie meer as net werk, dis deel van wie ek is en hoe ek mense hanteer.
Ek kom uit ’n groot, liefdevolle familie wat my waardes sterk gevorm het. My ouers is al 31 jaar lank getroud - I mean goals right ? Ek het ’n broer en suster vir wie ek baie lief is. Familie is vir my alles en lojaliteit, respek en opregte omgee is nie onderhandelbaar nie.
Ek glo daarin om aan jouself te werk, emosioneel, geestelik en persoonlik. Asook om altyd te groei na ’n beter weergawe van jouself. Ek is ook daai tipe mens wat die klein goed spesiaal maak…verjaarsdae, Kersfees of sommer net ’n random dag wat ’n bietjie sparkle nodig het ✨
My liefdestaal is fisiese aanraking, so ja – ek is ’n sagte, liefdevolle mens wat daarvan hou om naby te wees aan my mense. In ’n verhouding is ek eerlik, lojaal en all-in, maar dit moet van beide kante af kom. Ek soek iemand wat ook glo in groei, spanwerk en being real.
Ek is pynlik netjies (en nee, ek gaan nie agter jou skoon maak nie). Goeie higiëne is vir my ’n must.
Ek vat die lewe ernstig, maar ek weet ook hoe om lekker te lag en dit te geniet.
Ek hou gereeld kliphard konsert in my kar en as my voete eers die dansvloer tref… sterkte.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat lyk soos volg:
'n Man wat na homself kyk, skoon, netjies en trots is op wie hy is.
Iemand wat se lewe min of meer in plek is en wat weet waarheen hy oppad is.
Geloof is vir my belangrik so ek soek iemand wat saam my die pad saam God sal stap. 'n Man wat sy familie waardeer en uit ’n Afrikaanse, plat-op-die-aarde agtergrond kom.
'n Man wat saam my gaan sokkie en kliphard in die kar sing.
Ek soek ’n man — nie ’n projek nie. Iemand wat gereed is vir ’n verhouding waar ons mekaar kies. Ek wil jou vrou wees, nie jou ma nie.
Ons is almal net mens, solank ons saam kan groei en mekaar ondersteun.

Wat Haar Vriende Sê

Lagnbietjie2002 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Ram
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
24 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Lagnbietjie2002 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.