Blom_147Blom_147
Blom_147

41 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Blom_147Blom_147
1
0

Blom_147

41 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

"Op soek na daardie 'skaapsteker'-liefde: opreg en sonder fieterjasies."

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 04 Mei 2026

Verander: 04 April 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie geduldig en romanties. Hou van lang eindelose gesprekke. Eerlik en opreg. Baie lief vir diere. Mal oor die see, braai, musiek en dans. Speel soms golf vir pret. Maak musiek in my "vrye tyd". Los die verlede agter. Kyk vorentoe. Vergewe en vergeet.

Haar Ideale Pasmaat

Goeie kommunikasie vaardighede he. Moet liefdevol en romanties wees. Hou van musiek en dans. Lief wees vir diere. Eerlik en opreg.

Wat Haar Vriende Sê

Blom_147 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
George; Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Geen (Bles)
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gholf; Kampering; Kanovaart; Lyfbranderry; Perdry; Rugby; Snoeker; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Stap
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters