In haar eie woorde...
Oor Haar
Ja airfryer, want mens kry mos nie meer deksels in vandag se tyd nie 😁
Ek is ’n oop en eerlike persoon, ja, dit klink dalk ’n bietjie cliché, maar dit is regtig wie ek is. Dra my hart op my mou. Ek glo daarin om eg te wees, te sê wat ek bedoel, en mense te waardeer wat dieselfde doen. Ek is ’n uitgaande mens, geniet goeie gesprekke en hou daarvan om pret te hê en te lag. Diere het ’n baie spesiale plek in my hart, en my kinders is ongelooflik belangrik vir my! Hulle is ’n groot deel van my wêreld.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand eg, iemand wat die lewe geniet, wat oop en eerlik kan wees, en wat graag saam ’n paar lekker, ontspanne oomblikke wil deel. 😊
Wat Haar Vriende Sê
HelloHi het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Sarkasties; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Dis 'n weeklikse instelling |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Krieket; Liggaamsbou; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |


