MynevarktjopieMynevarktjopie
Mynevarktjopie

24 – Lydenburg (Mashishing) (Lydenburg), Mpumalanga, Suid-Afrika

MynevarktjopieMynevarktjopie
2
2

Mynevarktjopie

24 – Lydenburg (Mashishing) (Lydenburg), Mpumalanga, Suid-Afrika

Jy is medesyne Vir my lyf Hart en siel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 21 Maart 2026

Verander: 12 Maart 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

"Op soek na iemand om saam met my op avontuur te gaan die mooiste gedeeltes van liefde of vriendskap the ondek .

Ek is 'n eerlike, liefdevolle persoon wat glo aan die klein dingetjies – soos 'n goeie koppie koffie in die oggend en diep gesprekke in die aand.
Ek lag Graag en probeer Nuwe dinge en mense leer Ken . Ek hou van musiek braai en n vleisie op die Vuur
Ek hou van natuurlewe my persoonlikheid is wat my maak Wie Ek is .
As jy op soek is na iemand wat jou sal koester en lief he .

Hey jy my gevind

Haar Ideale Pasmaat

Loaliteit Respek tyd aandag en liefde .
Liefde is lewe liefde Moet mooi en geniet word . Ek Wil voel Ek behoort Ek Wil he jy Moet my HUIS wees . Lag wees altyd jouself by my

Ek is Mal oor die natuur visvang Kamp .
Oneerlikheid jaloesie en fisiesiese geweld is n Groot NEEE

SODRA RESPEK VERDWYS IS DIE LIEFDE WEG

Wat Haar Vriende Sê

Mynevarktjopie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lydenburg (Mashishing) (Lydenburg), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik; Manlik
Ouderdomskaal:
22 - 50
Sterreteken:
Maagd; Weegskaal
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Ander; Kurwes op die regte plekke; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Wit; Ander; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Boks; Gholf; Jag; Kampering; Motorsport; Rugby; Snoeker; Stoei; Swem; Tennis; Veldhokkie; Voëlkyk; Waterski
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters