AD78AD78
AD78

47 – Kaap St Francis, Oos-Kaap, Suid-Afrika

AD78AD78
6
1

AD78

47 – Kaap St Francis, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Geniet die lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 18 April 2026

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek geniet om buite te wees en is gemaklik om tussen mense te wees of op my eie. Ek het groot variasie van dinge wat my interresseer en sal meeste dinge in die lewe ten minste 1 keer probeer.
Ek sien myself as vriendelik met ‘n positiewe uitkyk op die lewe en probeer myself met positiewe mense omring.
Alhoewel ek in resisdentiele konstruksie is geniet ek om oor ander besighede en toekomstige planne te gesels.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat vriendelik, selfstandig, betroubaar en ondersteunend is en die goeie in mense raaksien. Stel glad nie belang in drama nie. Soek iemand wat my inspireer om elke dag beter te wil wees, daai persoon wat jy elke dag in jou lewe soek.
Wat my engelse vriendin sê “you are such a nice guy you must find a nice girl” so as jy nice is hoekom nie 😉

Wat Sy Vriende Sê

AD78 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaap St Francis, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
21 - 51
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Baie