In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks n grootliefhebber van musiek , rugby en netball .
Ek hou daarvan om uitstappies te doen en so af en toe n paar drinkies te geniet met n paar vriende
Haar Ideale Pasmaat
1 .Ek is opsoek na n persoon wat respek het vir n vrou , n persoon wie ek kan staatmaak en vertrou . N persoon wie my kan verstaan en my support met my drome en my aanmoedig om nie op te hou nie .
2. Om n verhouding te laat werk is om mekaar te vertrou , respek te het vir mekaar . Daar wees vir mekaar deur duk en dun e mekaar se steenpielare te wees.
3.Sport en Hiking
4 . As die een die ander een verneek sal dit die verhouding vernietig
Wat Haar Vriende Sê
kayleep het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
26 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
kayleep moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


