Tessa000Tessa000
Tessa000

44 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Tessa000Tessa000
4
6

Tessa000

44 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Leer my ken, dan kyk ons wat gebeur

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Opgewekte christen vrou met sterk morele waardes. Baie vriendelik, maar nie "maklik" nie.Ek geniet om social te wees, dans, plekke verken,reis,of sommer net n rustige naweek by die huis.Eks n kreatiewe en aktiewe persoon wat nie hou van stil sit nie. Daar is altyd iets om te doen.Ek het my fair-share al in die lewe gehad, en vermy drama teen alle koste. Alhoewel my kinders almal groot is, en ek 2 kleinkinders het, is ek baie jonk van gees en het nog baie in die lewe wat ek wil doen.Vra my gerus oor die res...

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na n christelike man met sterk waardes, old school en romantikus. Iemand wat saggeaard en ook n bietjie van n grapjas is( lewe is ernstig genoeg) Hy moet sy eie probleme kan uitsorteer en leiding in n verhoudig kan vat. Finasiele onafhanklik wees en nie n "moeder" soek nie.

Wat Haar Vriende Sê

Tessa000 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
152cm (4' 11.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
152cm (4' 11.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Biljart Snoeker; Dans; Fietsry; Kampering; Muurbal
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters