In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n eerlike, hard werkende mens wat baie lief is vir sy honde en sy rekenaar speletjies. My honde hou my plat op die aarde en my speletjies laat my fantasie wêrelde ontdek en beleef wat jy net in prente sal sien. Ek is maar n groot fantasie storie liefhebber.
Ek het gesê ek's eerlik en wil oop kaarte van die begin af speel so hier is dit, ek is ook n bilaterale amputee so daar's dit. Dis was as gevolg van mediese kondisies, dis n pyn en baie frustrerend maar en ek's dankbaar dat ek nog hier is al is dinge net n bietjie meer uitdagend. Lol!
Ek sien my naam is verander deur die admins van Mnr.Wag in Engels na Mnr. Gewig in Engels. Lol! Atleast it sounds the same when you say it.
Sy Ideale Pasmaat
n Plat op die aarde dame wat liefdevol is en van diere hou, wat saam my sal game of self by my sal sit en kyk en geselskap hou. Iemand wat die mooi in mense sien en nie mense veroordeel voor sy hulle ken of op hoe hul lyk of voorkom nie.
n Eerlike, opregte en vertroubare mens.
Iemand wat soos my beste vriend sal wees met wie ek alles openlik kan praat en deel sonder om snaaks of skrikkerig te voel.
Wat Sy Vriende Sê
MarthinusWeight het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth (Despatch), Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Port Elizabeth Gebied (Oos-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 41 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
161cm (5' 3.4") - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Asiër; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte; Ek is 'n geamputeerde |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Sarkasties |
Regeer deur: |
Die hart |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek kan nie of sal nie kook nie |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |


