In haar eie woorde...
Oor Haar
Wel is van daai all in mense, ons kan saam lag, saam huil, saam ure gesels en mekaar bystaan emosioneel en mekaar se cheerleaders wees. Musiek is beslis my Love Language. Ek het baie geleer Lang's die pad en gee nog steeds liefde ,n kans. Vertroue, eerlikheid en cheat is my deal breakers. Ek love fisies kontak, maar dit Moet vansself gebeur... Ek wil nie vra Vir drukkies nie... En ek is baie romanties, Ek wil gevlei voel. En laastens, Ek doen glad Friends with Benefits nie
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet beslis sin vir humor he, my met respek hanteer. Verkieslik iemand wat gevestigde beroep of besigheid het. Hy moet volwasse wees en intelligente gesprekke met my kan he en kan praat oor filosofiese idees.... En natuurlik ok wees met my 2 x seuns. Lief wees vir musiek en goed kan uitpraat sonder baklei
Wat Haar Vriende Sê
LiefdesBriefLief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort (Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 187cm (6' 1.6") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Laf; Naïef; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Punk; Rock; World |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Reis |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Lees; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Stap; Swem |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Frans; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Laktose-vry; Suikervry |
Lewenspas: |
Deurmekaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Net op godsdienstige vakansies |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Senuweeagtig; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |



