In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n introvert, n kluisenaar op die oomlik, my familie is my vriende, ek love diere veral honde, ek gee baie om en kan baie hard wees op selfde oomlik, reguit, eerlik, plat op die aarde, se 'n ding soos dit is, en ek is wie ek is ek gee nie voor wie ek nie is nie, so as jy nie like wie jy sien nie hou verby.
Haar Ideale Pasmaat
betroubaar
Eerlik
Reguit
Plat op die aarde
Goeie hart
Rustig
Afrikaans
Diere liefhebber
Goeie persoonlikheid
Nie humeerig
Geduld
Skoonheid
Ordentlik
Wat Haar Vriende Sê
Rustige_Kluisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brakpan (Springs), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
32 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Benoni; Boksburg; Nigel; Springs (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
33 - 38 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit; Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek |
Lees: |
Ek haat dit |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Kampering |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Glutenvry; Ander |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Nooit |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |


