In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n standvastige, eerlike, reguit persoon. Ek is teen leuns en ontroue persone, vir my is dit belangrik, vertroue, weerdersydse respek en liefde.
Ek is 'n kontak persoon en hou daarvan op bederf te word en om te bederf, ek is baie aktief en vreeslik netjies, hou niks van 'n slordige plek en persoon nie.
Ek hou van die natuur, kamp die suidkus, langs die strand te gaan loop en na die sonsopkoms en son ondergaan te kyk.
My stok perdjie is metal art, landscaping en binnehuisversiering
Haar Ideale Pasmaat
In die 1ste plek moet my 'n kind van die Here wees, as man moet God 1ste staan in enige verhouding, huwelike sonder hom is geen verhouding staande of niks 'n sukses nie.
Hy moet van die natuur hou, nie 'n humering harde mens wees nie, moet ook hou van die kus en al die mooi dinge in die lewe wat mens net vanselfsprekend aanvaar. Hy moet sag maar tog ferm wees. Moet my met respek behandel ten all tye. Geen geskree of gevloekery , ek hou nie van baklei nie, daar is beter manier om dit uittesorteer op 'n beskaafde ordentlike beheerde manier. Dis hoe ek opgegroei het, en dit is so hartseer om te weet dat daar soveel mans is wat nie die opvoeding of voorbeeld ken nie. Maar almal het 'n keuse hoe en wat hul wil wees.
Wat Haar Vriende Sê
Rene_103 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Alberton (Meyersdal), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Italiaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Ligbruin; Effens Grys; Geen (Bles) | ||
Oogkleur: |
Blou; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Frans; Grieks; Italiaans; Portugees | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Eie Onderneming | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Oranje |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Fietsry; Stap; Swem |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |