In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n omgeemens en help graag waar ek kan. Ek het n sagte geaardheid met n spesiale plekkie vir kinders en diere. Ek het n Yorkie-dogtertjie. Sy is 5 jaar oud en weeg 1,5 kg.Sy het beter maniere as die meeste kinders wat ek ken. Ek is n gewone mens met n warm hart vir mense, Ek is netjies mens en plat op die aarde. Nie humeurig en hou nie van moeilikheid nie. Dis lekker om kos te maak as jy iemand het wat saam met jou dit geniet, Ek hou van enige musiek, Ek sit n sin vir humor en lag maklik vir myself. Ek is nie veeleisend nie. Ek geniet die natuur, braai, die see, goeie vriende. Ek glo in respek vir mens en dier en die natuur. Ek glo in eerlikheid en vertroue.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet respek vir homself en ander he. Hy moenie bombasties wees nie. Hy moet goeie geselskap wees en hy moet n gelowige wees. Hy moet lief wees vir kinders en diere. Hy moet lus wees om dinge saam met my te doen. As hy lief is vir kosmaak is dit n bonus, Hy moet netjies wees.
Wat Haar Vriende Sê
Liefiekind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Grabouw (Gordonsbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
82 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Grabouw (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
70 - 80 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Reis |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Rolbal; Stap; Tafeltennis |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam |
Eerlikheid: |
Baie |