In sy eie woorde...
Oor Hom
Nuut in dorp sal graag mense wil ontmoet.
Wel hierdie is nou seker die stuk waar ek myself moet probeer verkoop. Maar kom ek vertel eerder n bietjie meer oor wie ek is.
Eerstens en die belangrikste is ek n Weedergeboore Christren en dit is die senter van my lewe. Als wat ek doen en alle besluite wat ek maak word gebaseer op die Woord. As jy dit nie verstaan nie of as dit vir jou simpel lyk hou maar verby ons sal nie kan kliek nie. As jy nog lees en verstaan waarvan ek praat dink ek ons sal iets he om oor te praat.
Ek is mal oor sport en probeer gesond leef. Is gereeld in die gym of op my fiets iewers in die bos. Ek is leef nie van shakes en eiers nie maar eet gesond.
Ek werk vir myself en werk van my huis af. Ek sal myself meer as n "nerd" beskou en my werk is n bewys van dit. Ek was voorheen n ingeneer maar my stokpertjie het my nuwe beroep geword.
Ek gaan nie veel meer se hier oor wie ek is nie. vrae maar vrae as julle nog wil weet.
Foto net beskikbaar op aanvraag.
Sy Ideale Pasmaat
Maak nie saak wat ek hier skryf nie ek weet ek sal veras wees as ek die regte persoon sal ontmoet.
So as jy die Here ken en wil gesels laat weet my.
Wil graag as vriende begin en miskien daarop bou.
Wat Sy Vriende Sê
des78 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George (Oubaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Simpel |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Leer motorfietsbaadjie |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Perdry; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Eerlikheid: |
Uiters |