maanskyn_leliemaanskyn_lelie

maanskyn_lelie

77 – Pretoria (Garsfontein), Gauteng, Suid-Afrika

Natuurkind

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Garsfontein), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
77
Sterreteken:
Visse
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
68 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek word gesien as 'n liefdevolle, eerlike en geliefde mens. Al is ek baie betrokke by en lief vir mode en naaldwerk, skilder ek ook graag alles wat mooi is......en wat nie mooi is nie maak ek mooi met die verfkwas....
Om ander lande te besoek is altyd baie spesiaal en dan neem ek graag fotos van ouwereldse geboue en bouvalle en die natuurskoon om eendag met verfkwas op doek te kan vasvang.

Haar Ideale Pasmaat

ek sal graag iemand wil leer ken wat romanties is, iemand wat saam met my na die sterre sal reik, na die lied van die see sal luister, en sommer net sal liefhe sonder grense, wat saam met my die mooi sal soek in ons gebroke wereld.....altyd optimisties.

Wat Haar Vriende SÍ

maanskyn_lelie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf; Inkopies; Lees; Naaldwerk; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Driekamp
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Baie