In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n stil mens tot ek jou leer ken (kyk die kat eers goed uit die boom). Ek lief dans en saam vriende kuier, ek is meer 'n bos mens as 'n see mens. Ek is 'n mens wat baie liefdevol is en sal graag liefde wil gee aan die regte persoon.
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van 'n man wat weet wat hy in die lewe wil hê, iemand wat liefde kan waardeer en gee. Geen great pretenders nie. 'n Man wat eerlik en opreg is en 'n vrou op sy hande dra.
Wat Haar Vriende Sê
Sielsoeker202 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Mountain View), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
41 - 46 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Stap; Swem |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse |
Prikkels: |
Dans |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Eerlikheid: |
Uiters |