39 - Lephalale (Ellisras), Limpopo, Suid-Afrika
Eerlik. Opreg. Ek is nie hier om speletjies te speel nie. So verwag ek ook nie speletjies. As ek my hart oopmaak...

Opsoek na my pasmaat
Eerlik. Opreg. Ek is nie hier om speletjies te speel nie. So verwag ek ook nie speletjies. As ek my hart oopmaak...
40 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Hou van braai. Is n grapjas. Extrovert hou van saam vriende uitgaan af en toe. Lief vir die buitelewe en...

Hou van braai
Hou van braai. Is n grapjas. Extrovert hou van saam vriende uitgaan af en toe. Lief vir die buitelewe en...
38 - Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Eks van die wat groot geword het in die ou dae goed gemanierd weet hoe om n vrou te behandel op n goeie manier...
38 - Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Best of the best
Eks van die wat groot geword het in die ou dae goed gemanierd weet hoe om n vrou te behandel op n goeie manier...
28 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo, Suid-Afrika
Ek is n persoon wat hou van die natuur ,kamp, visvang ens Ek like lekker eet 🤣 Picnic is my go to vir...

Maak baie lekker kos en bok vir sport
Ek is n persoon wat hou van die natuur ,kamp, visvang ens Ek like lekker eet 🤣 Picnic is my go to vir...
31 - Tzaneen, Limpopo, Suid-Afrika
Eks ʼn hardwerkende jong man met ʼn lus vir die lewe. Eks baie besig van natuur en baie liefde vol. Ek...
31 - Tzaneen, Limpopo, Suid-Afrika
Kom ons kyk wat gebeur 🤪
Eks ʼn hardwerkende jong man met ʼn lus vir die lewe. Eks baie besig van natuur en baie liefde vol. Ek...
39 - Lephalale (Ellisras), Limpopo, Suid-Afrika
Ek is n liefdevolle persoon. Het al baie seer gekry in my lewe. Soek iemand wat by my sal staan deur alles. Ek...

Eensaam, kom ons skryf ons nuwe hoofstuk
Ek is n liefdevolle persoon. Het al baie seer gekry in my lewe. Soek iemand wat by my sal staan deur alles. Ek...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.