lifeyourlivelifeyourlive
lifeyourlive

52 – Kempton Park (Birchleigh north), Gauteng, Suid-Afrika

lifeyourlivelifeyourlive
2
8

lifeyourlive

52 – Kempton Park (Birchleigh north), Gauteng, Suid-Afrika

Partner for life

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n verpleegkundige,werksure net lank,elke 2de naweek af.
Ek is n ouma met 3 triplets.
Geskei van 2010.
Hou van water,see,dam,see,riviere
Diereliefhebber,musiek,Dans,plante,buite lewe,braai,kuier,netflix,uiteet,eet alles,slaap,shopping,onthaal,
Ek hou nie van users en abusers nie,mense wat lieg en bedrieg.ek is doodreguit,eerlike opregte,sensitiewe,saggeaard.maar ek Kan gou my humeur verloor,

Haar Ideale Pasmaat

Opregte, liefdevolle ,eerlike, reguit ,mense.nie mense wat agterbaks en verskuilde agenda het nie.geen kansvatters of mense wat lieg en bedrieg nie.geen jollers nie.jy moet self onderhoudend wees,persoon moet netjies wees op hom self.
.

Wat Haar Vriende Sê

lifeyourlive het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Birchleigh north), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Visse
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

lifeyourlive moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.