In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek het 'n snaakse sin vir humor, baie sarkasties, hou van in die oomblik lewe. Mal oor my familie, soek my deksel want ek voel al soos n "Tupperware" bakkie, want my deksel is weg. #GodIsGoodAllDaTime
Sy Ideale Pasmaat
N Liefde vir Vader hê, sal graag saam wil Bid en Boeke vat, saam spontaan dinge te kan doen en ambisie te hê en my te dryf om meer te kan doen.
Wat Sy Vriende Sê
Flikkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Krugersdorp), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Flikkie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


