JOELENEVLJOELENEVL
JOELENEVL

41 – Komatipoort (Marloth Park), Mpumalanga, Suid-Afrika

JOELENEVLJOELENEVL
4
25

JOELENEVL

41 – Komatipoort (Marloth Park), Mpumalanga, Suid-Afrika

No Regrets Only Memories ❤️

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie lief vir kinders, kos maak, mense, family, love musiek en dans, baie lief vir diere . Ek is Jonk van gees maar Like van rustig ook wees. Sal alles doen vir my man, kinders en family. Love quality time, spontaneous wees en outgoing. Like van buite wêreld, kamp, braai, veral die see. Ek opsoek na iemand wat my op sy hande kan dra, lief hê vir wie en wat ek is. My 2 kinders lief hê soos sy eie, 18 en 21. Ek soek 'n beste vriend, partner in crime en ride or die. Ek is half porteques en Italian bloed ook. Slaan terug in bloed lyn. Ek is ek, meer loyal en liefdevol en sagste mens wat jy sal kry.

Haar Ideale Pasmaat

Verkieslik blas, donker hare, langer as ek. Ek hou van 'n groot langer man. Hou van tattoos, great open personality, lekker lag. Spontaan wees, lief vir mense, kinders en diere ook, ek soek iemand wat loyal is my aanvaar vir wie en wat ek is. Moet standvastig wees en my 'n beter lewe kan offer. Moet 'n Badboy kant he maar ook 'n gentle giant wees, moet saam kan memories maak en nie dat enige een se verlede interfere nie. Hy moet my respekteer en trust en kommunikasie is baie belangrik. Hy moet 'n stoute kant hê maar eerlik altyd wees. Ek wil nie weer seer kry nie en soek 'n lewens maat, wil nie voel ek is altyd 2de beste nie en vra nie vir baie nie, en moet netjies wees op homself en skoon ek OCD en hou van netjies wees op myself my huis my man en kinders, karre en honde... Hoop hy hou van musiek en lekker sokkie of dans. Moet 'n goeie hart hê en 'n romantiese kant.. Spontaneous en mysterious wees. Maak dit interessant. Hard werkend en toekoms doele he.

Wat Haar Vriende Sê

JOELENEVL het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Komatipoort (Marloth Park), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Swart
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Portugees
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mosambiek; Namibië; Suid-Afrika; Verenigde State van Amerika; Italië; Portugal
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Frans; Italiaans; Portugees; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boks; Dans; Jag; Kampering; Motorsport; Rugby; Snorkelduik; Stap; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie