Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Brunette35

35 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is plat op die aarde, hou van natuur en die buitelewe. Ek is n sosiale vlinder. Opsoek na my pot se deksel....

Roche2991

28 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo

Ek is i sosiale uitgaande persoon. Ek hou van saam vriende en familie wees en dinge saam doen. Ek hou baie van...

Nykie_392

22 - Centurion, Gauteng

As jy nie n kans vat sal jy nooit weet . . Eerlike mens met baie groot christen waardes respek is vir my baie...

Hoendertjie

32 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is n reguit en eerlik, hou van nuwe mense leer ken, ek is gemaklik om mense en hou van dinge doen, soos...

Tantella_3

36 - Leandra, Mpumalanga

Ek is spontaan & avontuurlustig... Ek verkies om te glimlag, eerder as the huil! Ek is 'n optimis... Ek is "open...

kaashaus

33 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland

Eerlik Reguit Geen Speletjies nie Waardeer en respekteer alleen tyd. Kalm maar rotsvas in waarvoor ek staan Haat...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

I found the love of my life on here and married her!

Brandon, 2019-05-09

I have chosen to delete my profile because I have found someone I believe loves me, and that I love, and this member and I have agreed, for Trust, in a long distance relationship with the intention of marriage, to delete our profiles from this site.

Clearissa, 2019-03-24

Thank you, I have found my match and I am very happy.

Paul, 2019-04-25