Snippie84Snippie84
Snippie84

42 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Snippie84Snippie84
5
13

Snippie84

42 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

kom ons maak 'n foto Album vol....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Sondag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

hier gaan ek, klein botteltjie groot gif.... 🤣
Jinne hoe beskryf ek myself.....
Ek hou van oefeningev soos "yoga/pilates", is 'n boekwurm,
kry nie genoeg van fotos neem nie, kan dalk bietjie oor-dink met my kamera veral met aksie fotos...
Ek hou van motorfiets ry (het nog nie self een nie maar is op my "bucket list")
Ek is mal daaroor om onder die sterre te le met 'n lekker beker koffie.
Ek is iemand wat lief is vir die buitelewe, wil my seuntjie "austisme" met sy rolstoel en al die natuur wys.
Mens moet positief na die dinge in die lewe kyk, sodra jy negatief begin dink dan begin jy negatief leef oor...
My seun is autisties en in 'n rolstoel, ek soek iemand wat nie bang is om 'n spesiale kind in die huis te he nie. Al kan hy nie loop op praat nie, is hy baie mobiel en kan dinge self ook doen...
Ek is 'n vriendelike en liefdevolle persoon, hou daarvan om ander te bederf met lekker eetgoed, bak en brou, braaibroodjies, ek hou maar net daarvan om ander te bederf...

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet asb 'n sin van humor het met 'n sterk persoonlikheid, veral wat hou van lekker eet, "ek is mal oor bak".
Moet weet hoe om 'n vrou te hanteer en te behandel...
Iemand moet saam my nie wil opgee en aanhou probeer om 'n verhouding te laat werk, my ouma-groot het altyd gese jy gooi nie 'n ding sommer net weg sonder om te probeer reg maak nie. 'n Verhouding werk dieselfde....
Sal graag wil he die persoon moet van avontuur hou en nie bang wees vir uitdagings saam met my nie, my persoonlikheid is baie sterk....
My seun is autisties en in 'n rolstoel, ek soek iemand wat nie bang is om 'n spesiale kind in die huis te he nie.
Wat dink jy is sal 'n verhouding vernietig? Afgeskeep word, geen kommunikasie. Sleg behandel te word, ander persoon te blameer vir alles wat fout is en nie self sal erken jys verkeerd nie.....

Wat Haar Vriende Sê

Snippie84 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Botswana; Suid-Afrika; Duitsland; Nederland
Ligging:
Botswana; Suid-Afrika; Duitsland; Nederland
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Wild; Buierig
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Troebel
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Tekenprente; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Boks; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Perdry; Roei; Rugby; Ski; Sneeuplankry; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Visvang; Vlieërbranderry; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters