Annie007Annie007
Annie007

67 – Pretoria (Pretoria East), Gauteng, Suid-Afrika

Annie007Annie007
10
84

Annie007

67 – Pretoria (Pretoria East), Gauteng, Suid-Afrika

"Kom ons geniet die lewe"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n saggeaarde en vriendelike geaardheid en hou nie van konflik. Het sterk familie bande en geniet my kleinkinders. Hou van die buitelewe en werk graag in my tuin waarop ek baie trots is. Lief vir naaldwerk, kuns en binnehuis versiering. My ideale tydverdryf sal wees om dinge saam met iemand spesiaal te doen wat ons saam kan waardeer en herinneringe bou. Naweek braai, sport uistappies, teater of net rustig kwaliteit tyd saam met iemand spesiaal te deel.
Age is just a number, don't let it fool you. I still have lots of energy and ready for new challenges.

Haar Ideale Pasmaat

Liefdevol, aanraking, beskermend, opreg , respek en eerlikheid. Netheid en waardering vir mooi goed. Buitelewe, reis, onthaal en net gesellig saam met vriende kuier. Ek hou van 'n man wat lekker ruik, my waardeer en my kan styf in sy arms vashou en cuddle. Gee my jou 100% aandag en liefde dan gee ek jou 110% terug.
Affection comes naturally to me, and I’m looking for someone who enjoys the simple pleasures, values closeness, and would love to create beautiful memories together.

Wat Haar Vriende Sê

Annie007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria East), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Liggaamsbou; Rolbal; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Indies; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters