Strandloper43

43 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

0

Strandloper43

43 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Wees die rede dat my hart weer klop

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 01 Oktober 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek kan enige twak hier kwytraak, maar die waarheid is, ek is gatvol vir alleen wees. Son, see en sand is my happy place. Ek wil graag nuwe avonture ervaar en reis saam met iemand sonder issues.
Op my ouderdom is ek heeltemal oor BS. Wil nie speletjies speel of vir iemand 'n blyplek moet gee nie.
Ek plaas 'n baie hoë prys op eerlikheid en lojaliteit.

Haar Ideale Pasmaat

Jy vind jou krag en antwoorde by Jesus en nie in 'n bar nie. Jy is energiek en het drome, al is dit om nog eenkeer om die son te reis.
Jy sal nie omgee om my te help soek na kar sleutels nie en dan saam met my lag omdat dit in my gatsak is. Jy is oor jou ekse en het nie onverwerkte trauma nie.
Jy gee nie om, om moeite te doen nie. Eerlikheid en lojaliteit is vir jou ook belangrik.

Wat Haar Vriende Sê

Strandloper43 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Strandloper43 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.