Saam_geniet_die_leweSaam_geniet_die_lewe
Saam_geniet_die_lewe

64 – Komatipoort, Mpumalanga, Suid-Afrika

Saam_geniet_die_leweSaam_geniet_die_lewe
4
43

Saam_geniet_die_lewe

64 – Komatipoort, Mpumalanga, Suid-Afrika

Is_jy_hier...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is enkellopend/geskei. Het ń goeie sin vir humor. Ek is ń sagte mens wat baie liefde het. Weet hoe om ń vrou lief te hê. Jesus ken my en ek volg Hom. Kom ons gesels dan vra jy wat jy wil weet...
Het kinders gehad, hulle het my vooruit gegaan. Ek is sedert 2019 enkellopend. Hou van kinders en sal jou kinders 100% aanvaar.
Ek drink baie selde en dan is dt net ń Klein glasie Merlot, Sauvignon. Geniet my koffie. Geen 3 de wiel aan my wa😄

Sy Ideale Pasmaat

Ek kyk na ń vrou wat weet wat sy wil hê in die lewe. Vir wie die lewe ń lied is. ń sagte hart en mooi versorg is. Moet Jesus ken of Hom wil Leer ken.
Ek ken Hom, dis my keuse. Kom ons gesels dan sal ons weet of daar ń band is al dan nie😘😘😘🥰

Wat Sy Vriende Sê

Saam_geniet_die_lewe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Komatipoort, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Laeveld & Noordelike Mpumulanga (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
44 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters