In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek's Die Skaam Outjie Wat Gladnie Maklik Vriende Maak Nie Maar Altyd Vriendelik En Behulpsaam Probeer Wees (Baie Keer Ten Koste Van Myself). Die Outjie Wat Daar Eenkant In Die Hoekie Sit En Voor My Uitstaar Terwyl Ek Die Wereld Om My Dophou.
Ek's Mal Oor My Musiek (Bo Aan Is Natuurlik Boeremusiek Waarvan Eg Tradisioneel Natuurlik Heelvoor In Die Ry Staan; Afrikaanse Musiek; Old School Country; Die 60's Tot Die 90's; Gospel; Instumentaal Ens.)
Die See En Die Natuur Is Die Plekke Waar Ek Heengaan Net Om Myself Weer Te Vind.
Ek Hou Van 'N Lekker Braai Saam Met Familie En Vriende Maar So Ook Is Ek Mal Oor 'N Heerlike En Geurige Bord Boere Kos. Leer My Ken Dan Sal Jy Sien Ek Is Nie So Nors As Wat Ek Lyk Nie. Ek's Net Baie Terug Getrokke, Maar Raak Met Tyd Op My Gemak En Kruip Dan Uit My Dop. Ek Is 'N Familie Mens Maar Kry Ook My Tye Wat Ek Alleen Net By Die Huis Wil Wees En Ontspan.
Kom Ons Gesels En Leer Mekaar Ken. Wie Weet Tot Waar Dit Kan Lei.
Sy Ideale Pasmaat
Sy Moet SKOON EN NETJIES Op Haarself; Huis En Familie Wees En Netjies Geklee Wees Waneer Sy Dorp Toe Gaan.
Moet Ten Minste 90% Van Die Tyd Opreg Vriendelik Wees.
Sy Open Minded En Baie Liefde Vol Wees.
Sy Moet Hou Van Stout Wees (Sex) En Kaal Raak Saam Met My By Die Huis Terwyl Ons Lekker Saam Kuier.
As Sy 'N Goeie Kok Is Gaan Dit Natuurlik Punte In Haar Guns Tel.
Sy Moet My Aanvaar Vir Wie En Wat Ek Is En My Nie Versmoor Of Goed Teen My Sin Laat Doen Nie. Net Soos Wat Ek Sal Probeer Om Haar Te Aanvaar.
My Beste Maatjie Wees
Wat Sy Vriende Sê
Drukkies415 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Ander; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte; Ek het 'n geestestoestand; Ander |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Simpel |
Intelligensie: |
So effens stadig |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Slim (Dis alles oor kwaliteit) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kegelbal; Krieket; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Rolbal; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Diabetiese |
Lewenspas: |
Deurmekaar |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Leeglê |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |
