LeeuliefLeeulief
Leeulief

36 – Sandton (Fourways), Gauteng, Suid-Afrika

LeeuliefLeeulief
1

Leeulief

36 – Sandton (Fourways), Gauteng, Suid-Afrika

Geloof bo Vrees

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 21 April 2024

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n baie ambisieuse individu wat baie gefokus is op my doelwitte in die lewe. Ek geniet dit om tyd saam met familie en vriende deur te bring en geniet dit om te kamp en visvang om weg te breek van die besige lewe. Wanneer dit by verhoudings kom, is vertroue en eerlikheid vir my 'n sleutelfaktor, sodra dit vasgestel is, kan ons die lewe voluit leef.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat weet wat hulle in die lewe wil hê en wat bereid is om die werk in te sit om sukses in die lewe te vind. Iemand wat na hulself omsien, maar ook nie omgee om haar hare te laat sak vir 'n naweek van kamp nie. Iemand wat plat op die aarde is en oop is vir nuwe avonture. Ek gee glad nie om indien jy met bagasie kom nie, ek aanvaar jou soos jy is, en van daar af kan ons n toekoms bou.

Wat Sy Vriende Sê

Leeulief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton (Fourways), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Leeulief moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.