In sy eie woorde...
Oor Hom
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom......hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop.....getrainde hande wat jou goosebumps orals gee as ek aan jou raak....skerp en baie goeie sin vir humor. Hou daarvan om mense te maak lag......sag geaard en kan lekker saam huil. Im a shoulder to lean on en luister graag. Wat kan ek nog se eks nie jou average joe nie "normal en boring" bestaan nie in my woordeboek nie.....as jy meer wil weet kontak my......waarvoor wag julle
Sy Ideale Pasmaat
N persoon wat bereid is om n hele nuwe wêreld van super craziness te betree. As jy eers in my wereld instap is daar nie terugdraai nie......moet sin vir humor he en n skerp persoonlikheid he....nie bang weez om uit jou kassie te klim ...uitdagend en bok vir sports wees. Soek nie n barbie doll nie.....wat jy binne het maak jou buite mooi....n halwe dop is beter as n leë eier.
Wat Sy Vriende Sê
SpotmyG69 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
181cm (5' 11.3") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik; Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Verspot |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Wild & Uitbundig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Reggae; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Volwasse |
Belangstellings: |
Dobbel; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Biljart Snoeker; Boks; Dans; Gholf; Krieket; Rugby; Snoeker; Swem; Tennis; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Italiaans; Japannees; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nie meer nie |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |