In haar eie woorde...
Oor Haar
VROU_SOEK_ BOER ....... met of sonder 'n groentetuin, vrugteboord, skaapkraal, wingerdblok, koringland ens.
'n Vetplant in 'n pot is ook in orde.
Ek is oorspronklik van die platteland, maar die wind het my oor die jare stad toe gewaai.
In my hart sal ek altyd 'n boervrou bly.
Ek is gesofistikeerd, aktief, kreatief en is lief vir die lewe met 'n positiewe ingesteldheid. Ek maak 'n verskil deur te verstaan / te versier / te versorg / te luister / te bemoedig ens.
Ek verkies rus en vrede en vermy drama en negatiwiteit.
Ek hou van 'n netjiese, stylvolle leefwêreld van gemak, maar is ook aanpasbaar by enige situasie waarin ek my bevind.
Ek het nie verbale diaree nie, hou nogtans van lekker gesels, lag en sinvolle gespreksvoering.
Ek het soms uitgesproke opinies, verstaan egter die fyn balans tussen luister, stilbly en praat.
Ek is 'n uitgesorteerde onafhanklike vrou - Al wat nog (s)kort in my lewe is: ♡ JY ♡
Haar Ideale Pasmaat
Smile - ♡
Jy is ook op soek na my.
Ons het mekaar ontglip, want ek het moontlik té hard gewerk en té min gespeel.
Hoop jy is goed met wiskunde.
Daar is 2 in 'n verhouding, nie 1.5 of 3 nie.
Wat jy het - is 'n bonus.
Ek het genoeg van my eie.
Verhoudings is harde werk waarbinne mens mekaar ruimte moet gee om te leef en net te kan wees.
Ek kan/wil jou nie verander nie - net waarde toevoeg.
Ek is op soek na my gelyke: Iemand met 'n gesonde verstand, 'n hoë vlak van emosionele intelligensie, integriteit en geestesgesondheid.
Miskien is jy 'n stedeling en woon tans op die 9e vloer - of op 'n afgeleë dorp.
Geen probleem.
Ek verwys eerder na 'n lewensuitkyk met 'n voorkeur vir leef -en -laat -leef, 'n waardering vir die natuur- / dierelewe en die mooi van die lewe.
Dit sal lekker wees om 'n nuwe lewensreis saam met jou te kan begin. My wortels is tans geanker in die stad - vir die regte persoon is ek bereid om te ontwortel, op te pak en trek.
(nadat 'n sak sout eers saam opgeëet is.)
NASKRIF:
Ek het grootgeword op die platteland (plaas) en verstaan die betekenis van 'n:
plaaswerf, perdestal, krip, stofpad, droë rivierloop, blombedding, parskuip, veldbrand, bergpas, boomklim, siekdier, konfytkook, koringland, waterblommetjies, koolstoof, ens. ens.
Wat Haar Vriende Sê
VROU_soek_BOER het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
185cm (6' 0.8") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My Armani pak / My Versace rok |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Dobbel; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Motorsport; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Rekspring; Rotsklim; Rugby; Seil; Ski; Sneeuplankry; Stap; Staptogte; Voëlkyk |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |

