Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Karoo

madeliefie229madeliefie229
1
1
madeliefie229

42 - Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

I love nature, cuddles when watching movies, I'm playful love spending time with loved ones, I'm kind hearted...

momopies35momopies35
2
0
momopies35

40 - Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n sagte mens met baie liefde soek net ware liefde wat my sal waardeur en verstaan. Kom loer vir jou self.

KooknaaldKooknaald
1
0
Kooknaald

34 - Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek hou baie daar van om die wereld te ken. Stel graag belang aan iemand wat sam wil bou. Maak nie saak wie en...

RissieRissie
1
0
Rissie

43 - Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek n mense mens wil lewe met iemand deel wat nie met gevoelens speel.Ekt n 7 jarige special need dogtertjie...

Angie1109Angie1109
1
1
Angie1109

24 - Calitzdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek hou baie van die natuur, soos in die berge gaan stap en tuin te maak. Ek is baie lief vir kos maak en Bak....

WescoWesco
1
0
Wesco

32 - Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ekhou baie van buitemuur aktiwiteite, swem hike self's visvang vir n nuwe stokpertjie. Kamp braai the works....

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025