Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Overberg

stokkielekker7stokkielekker7
8
14
stokkielekker7

30 - Swellendam, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Die mense moet my leer ken omdat ek altyd iets anders is elke dag 💚😀vol jokes,liefde,vriendl...

DanieBDanieB
3
1
DanieB

48 - Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek geniet familie en vriende en daar is min dinge so lekker om saam see of ook berg toe te ry. Dit sal lekker...

MissIndependent04MissIndependent04
2
4
MissIndependent04

39 - Botrivier, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Eks n baie eenvoudige gemaklike mens, met goeie morele waardes, en glo aan wedersydse respek, eks baie...

DievrounajouhartDievrounajouhart
10
10
Dievrounajouhart

32 - Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Mense behoort my te leer ken vir die unieke eienskappe en waardes wat my definieer as individu. Ek is Gelowige...

sielsoeker1989sielsoeker1989
1
0
sielsoeker1989

36 - Swellendam, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Mense mens..kan hard voorkom maar my hart is sag.leer my ken jy sal agterkom eks n diep siel

Martin79schMartin79sch
1
0
Martin79sch

46 - Grabouw, Wes-Kaap, Suid-Afrika

ek is n normale man wat dag emke dag aan gryp met 2 hande maat ook n vrou met respek en eerlikheid hanteer

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026