Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Namibia

Bee92Bee92
2
1
Bee92

34 - Otjiwarongo, Namibië

Ek is liefdevol, doen baie vir my naastes en ek is baie oop. My prioriteit is my kinders, ek hou van goeie...

KokasibKokasib
1
3
Kokasib

40 - Ai-Ais, Namibië

Mens moet my eers leer ken en sien water gooie mens ek is en hoe liefde vol ek kan wees, sal altyt my vrou in...

Lara1981Lara1981
1
5
Lara1981

44 - Outjo, Namibië

Waarom behoort mense my te leer ken ??? Because I am one of a kind... Ek gee om vir Ander , oneerlikheid sit nie...

FrikkieOmaruruFrikkieOmaruru
1
0
FrikkieOmaruru

43 - Windhoek, Namibië

Ek is still praatni baie Single met twee kinders 4 en 7 Hou van plekke gaan saam vriende braai en tv kyk

LisababyLisababy
1
16
Lisababy

32 - Rehoboth, Namibië

Kom ons skryf ins eie roman. Jaja romantic a must !!! Shy but also a crazy one 😂😂 Down to earth,...

Namibier84Namibier84
3
6
Namibier84

42 - Windhoek, Namibië

Sportief, Positief, Optimisties, Lewens lus Kom ons leer mekaar ken en dan vat ons dinge van daar af Geen...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026