44 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Eerlik en opreg. Vaste morale waardes. Sterk persoonlikheid. Ernstig maar maak tyd vir pret en ontspanning....
44 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Kom ons kyk waar lei dit
Eerlik en opreg. Vaste morale waardes. Sterk persoonlikheid. Ernstig maar maak tyd vir pret en ontspanning....
27 - Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika
Ek hou van kinders honde en om na mense se pasies van tehoor en ek help graag as jy my reg behandle. Ek hou nie...
27 - Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika
Will grraag n vriend find en dalk iets my hart se pint tevind
Ek hou van kinders honde en om na mense se pasies van tehoor en ek help graag as jy my reg behandle. Ek hou nie...
28 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
My vibe sal jy nerens anders kry nie Ek is pretty awesome met n persoonlikheid wat jou lewe sal opkiker
28 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
If you ever feel like something is missing in your life it's probably me
My vibe sal jy nerens anders kry nie Ek is pretty awesome met n persoonlikheid wat jou lewe sal opkiker
45 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
Eerlik..familie mens en Baie hard weekend.Hou van Braai grappies maak en party Dae net niks te doen nie
45 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
Waars dit lekker ?By my is dit lekker
Eerlik..familie mens en Baie hard weekend.Hou van Braai grappies maak en party Dae net niks te doen nie
33 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Funny, lojaal,eurlik, hardwerkennde mamma bok Vir sports ,sagtehartjie , mar as jy op my tone trap is ek I monster
33 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Soek net Vir eers gesels skap
Funny, lojaal,eurlik, hardwerkennde mamma bok Vir sports ,sagtehartjie , mar as jy op my tone trap is ek I monster
47 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
Wat Ek het I sense of humour, Ek love Om jokes te maak en te gesels. Dankie dit is al
47 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
Niks special nie
Wat Ek het I sense of humour, Ek love Om jokes te maak en te gesels. Dankie dit is al
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.