Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oostelike-Gauteng

whiteLillywhiteLilly
1
3
whiteLilly

48 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is avontuurlustig, Hou van nuwe plekke ontdek, stokperdjies doen, Lang arm dans is 'n moet!...

badtigerbadtiger
1
0
badtiger

25 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Het n saggte hart is goed met mense en help waar ek kan en skryf gedigte en geniet dit om saam vriende en...

CHARNE94CHARNE94
1
15
CHARNE94

32 - Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

Eks sag.. Spontaan.. Eerlik.. Loyal n mense mens iemand wat my kan vang as ek val wat my rots en anker in n...

Willa007Willa007
4
1
Willa007

41 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika

Eks Grapperig..gee om..probeer altyd mense beter te laat voel...soveel liefde om te gee..tyd saam n geliefde is...

Stoner99Stoner99
1
0
Stoner99

27 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Eks vriendelik en hou van om saam viende te chill en nuwe mense ontmoet eks 27 en is baie respectful

Vilene84Vilene84
1
9
Vilene84

41 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Want Ek is Meer as wat jy op die oog af Kan sien! En net met tyd gaan jy dit Kan leer!

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026