Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Sentraal-Limpopo

Tweety101

47 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek is skaam en teruggetrokke tot ek iemand leer ken. Dan ontdooi ek en as dit die regte persoon is, sal ek als...

Dreyer521

37 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

hou van die bos en die veld.plaas lewe is die beste.....vroeg oggend sons op kom is die beste

Jalv

32 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Looking for something real. I'm someone who lives with music, daily life. Animal lover. Great cooker, I think....

KgaogeloG

37 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

I'm a go-getter, simple person, down to earth, loving, caring and selfless. Love kids, traveling and out going.

Kate154

38 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Getting to know me will cost you nothing and if it does not workout you would have gained a friend.

Begin899

38 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

Eks eerlik opreg hou van die biute lewe en kan lekker Kos maak en weet hoe om a dame te behandel

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021