Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Laeveld & Noordelike Mpumulanga

TatoochickTatoochick
2
0
Tatoochick

43 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Eks n baie sagte mens ,ma as gevolg van verhoudings is ek bai bang en terug getrokke..Eks n famielie mens soek...

LBSLBS
2
0
LBS

36 - Barberton, Mpumalanga, Suid-Afrika

Geniet gesels,hoe gan dit met jou,hoe was jou dag, altyd in I'm tyd saam te spandeer, saam vriende of net saam...

Lou0091Lou0091
1
0
Lou0091

26 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is introvert maar as jy my leer ken Klim die Ander Ek uit wat glad Nie skaam is Nie

Nakkie43Nakkie43
4
0
Nakkie43

43 - Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek sal myself beskryf as iemand wat diep lojaal en toegewyd is aan diegene vir wie ek omgee, wat altyd daarna...

bosveldblouoog86bosveldblouoog86
1
0
bosveldblouoog86

38 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Die lewe is Kort geniet Elke oomblik vat kanse waag en wen roadtrips en geskiedenis van plekke Maak my opgewonde...

T3ddybend3rT3ddybend3r
1
0
T3ddybend3r

42 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Baie Liefte vol..geniet Famalie en vriende tyd.Natuur is iets wat ek altyd geniet..geniet bike en kar ry..

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.