47 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika
Dit is Nie Lekker om alleen Na plekke te gaan waar Ander mense hulle mand daar het en Ek Moet alleen daar sit nie

Ek is lief Vir lekker kuier Saam met vriende en rusting by die huis om n lekker vuur in diBosveld di
Dit is Nie Lekker om alleen Na plekke te gaan waar Ander mense hulle mand daar het en Ek Moet alleen daar sit nie
42 - Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Uitgaande mens hou van buite lewe en Wil net gelukkig wees.Aleen wees nie vir my nie so ja dit is dit

Opsoek na iemand om te lewe en geniet
Uitgaande mens hou van buite lewe en Wil net gelukkig wees.Aleen wees nie vir my nie so ja dit is dit
39 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika
Ek is sag,lewens Lustig eerlik opreg soek nie aardse goed nie,sal n pad Saam die regte wen Kan stap Sonder voorgee

Plat op die Aarde
Ek is sag,lewens Lustig eerlik opreg soek nie aardse goed nie,sal n pad Saam die regte wen Kan stap Sonder voorgee
26 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika
Verdien n regverdige kaan in lewe was al teveel seer gemaak en kom maklik oor die weg met almal biekie skaam...

N man wat by sy woord en eers staan
Verdien n regverdige kaan in lewe was al teveel seer gemaak en kom maklik oor die weg met almal biekie skaam...
40 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika
hi hi hoe gaan dit met jou eks ordentlik eerlik liefdevole betroubaar en loyaal mens ek hou van ales in lewe ek...

hi hi hoe gaan dit met jou eks ordentlik eerlik liefdevole betroubaar en loyaal mens ek hou van ales
hi hi hoe gaan dit met jou eks ordentlik eerlik liefdevole betroubaar en loyaal mens ek hou van ales in lewe ek...
45 - Groblersdal, Mpumalanga, Suid-Afrika
Ek het n positiewe uitkyk in die lewe,ek hou van nuwe vriende maak,ek hou van Lekker gesels en lag..ek hou...

Ek is vriendelik,,en n positiewe mens ek hou van kinders en diere ,die buitelewe.
Ek het n positiewe uitkyk in die lewe,ek hou van nuwe vriende maak,ek hou van Lekker gesels en lag..ek hou...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.