41 - Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika
Ek is posetief, en is n bok vir sports. Ek hou van lag en om rondom mense tewees. Ek baie outgoing, en geniet n...
41 - Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika
Lewe voluit...
Ek is posetief, en is n bok vir sports. Ek hou van lag en om rondom mense tewees. Ek baie outgoing, en geniet n...
39 - Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika
Eks n ( mal kop soms) maar het n baie goie hart pas myne op en ek pas jou soos goud op
39 - Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika
Stukkie blitz soek net sy vlammtjie😁
Eks n ( mal kop soms) maar het n baie goie hart pas myne op en ek pas jou soos goud op
44 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
God kom eerste in my lewe en ek soek 'n maat vir wie God ook die belangrikste in sy lewe is. Buitelug mens, hou...
44 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Opsoek na gelowige man
God kom eerste in my lewe en ek soek 'n maat vir wie God ook die belangrikste in sy lewe is. Buitelug mens, hou...
43 - Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika
Ek is lewenslustig..lojaal ..opsoek na ware liefde..iemand om saam my die lewe te geniet.bok vir sports..eerlik
43 - Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika
Soek na lojale persoon in jou lewe...dis ek...
Ek is lewenslustig..lojaal ..opsoek na ware liefde..iemand om saam my die lewe te geniet.bok vir sports..eerlik
24 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Ek is jonk vol energie en is altyd game vir nuwe avonture en n road trip solank ons iewers kan stop en sokkie....
24 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Die lewe is soveel mooier saam jou pasmaat
Ek is jonk vol energie en is altyd game vir nuwe avonture en n road trip solank ons iewers kan stop en sokkie....
46 - Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika
Ek is n rustige man gaan nie na clubs bars en da wa drank misbruik word nie. Ek het my eie geld kar huis werk en...
46 - Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika
Goeiedag dames ek is Chris woon naby Delmas.
Ek is n rustige man gaan nie na clubs bars en da wa drank misbruik word nie. Ek het my eie geld kar huis werk en...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.