Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Port Elizabeth Gebied

roxie_201roxie_201
2
roxie_201

33 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Eks bubbly ek love lag en hou van kos maak ek hou van goeie geselskap en die lewe is te kort om nie einge iets...

JysalweetJysalweet
1
Jysalweet

47 - Uitenhage, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n wonder mens om meer te gesels en glo soen ek lekker.......😁 Dink kom vind uit en sien of ek...

oogieszoogiesz
1
oogiesz

48 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n spontaande dame en hou van netjies wees en na my self kyk en verwag dit van my maat ook .Ek hou daarvan...

lucky366lucky366
1
lucky366

48 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Eks eerlik, opreg en Baie liefdevol. Hou daarvan Om iemand spesiaal te laat voel, en ook Om lekker te Kan gesels...

Wim_905Wim_905
2
Wim_905

41 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is spontaneous Hou van lag en saam vriende kuier Diereliefhebber Natuurliefhebber Hou van sport Hou van...

Sv3nSv3n
2
Sv3n

46 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Want ek het n groot hart vol liefde. Hou van braai en kuiers saam familie. Hou van die natuur en sport.

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024