36 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Want ek is fun,lojaal en liefdevol. Ek hou nie van speletjies nie.. As jy my gaan ghost na n week hou verby
36 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek sal jou beste vriend wees
Want ek is fun,lojaal en liefdevol. Ek hou nie van speletjies nie.. As jy my gaan ghost na n week hou verby
39 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is ekstrovert, in alle sinne van die woord. Ek is Mal oor lag en om mense te laat lag maar sodra die situasie...
39 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Enkelpa met hope liefde om te deel
Ek is ekstrovert, in alle sinne van die woord. Ek is Mal oor lag en om mense te laat lag maar sodra die situasie...
42 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Eks Baie hardworking, Hou van naweke braai en gesellig wees en ja kyk nou en Dan n movie maar verder werk ek
42 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Kom ons kyk wat gebeur
Eks Baie hardworking, Hou van naweke braai en gesellig wees en ja kyk nou en Dan n movie maar verder werk ek
32 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
As jy van lekker gesels, spontane avonture en iemand met 'n goeie sin vir humor hou, is ons klaar halfpad daar....
32 - Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Sag waar dit saak maak. Sterk waar dit nodig is.
As jy van lekker gesels, spontane avonture en iemand met 'n goeie sin vir humor hou, is ons klaar halfpad daar....
22 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Eks n rustige vrou maar se ook my se Hou van boek lees bike ry plaaslewe jag en natuurlik vis vang
22 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Blomme langs pad en sokkie op grondpad
Eks n rustige vrou maar se ook my se Hou van boek lees bike ry plaaslewe jag en natuurlik vis vang
40 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is interessant en slim. Ek is goed met kinders al het ek nie. Lief vir diere. Lief vir lepel lê en Netflix kyk.
40 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
N man opsoek na 'n meisie
Ek is interessant en slim. Ek is goed met kinders al het ek nie. Lief vir diere. Lief vir lepel lê en Netflix kyk.
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.