Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noord-Kaap

Sterretjie_44Sterretjie_44
4
5
Sterretjie_44

44 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n plat op die aarde vrou, betroubaar, opreg en eerlik en ek is n kind van God. Ek glo in Christelike...

franks1991franks1991
3
0
franks1991

35 - Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is baie liefde volle persoon en hou baie van opwindende dinge soos avontuur en reis. Ek hou graag van bietjie...

Danelle_394Danelle_394
1
2
Danelle_394

24 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek hou daarvan om self te braai, te swem, draf, fietsry, natuur, see, dans. Is eerlik, lojaal en kan vertrou...

wifematerialwifematerial
1
8
wifematerial

32 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Am I very nice person,honest,loving and caring person ,I look after my own kids and won't mind if u have kids of...

Cobus270Cobus270
1
0
Cobus270

36 - Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek hou van die buite lewe Ek hiu van jag Ek kan vas dans Ek kan kos maak en ek kan wasgoed was 😂

pjtatepjtate
1
0
pjtate

40 - Douglas, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Eerlik, opreg en ek haat leuens. Hou van nature familie tyd en baie lief vir diere en n kuiertjie so nou en dan...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026