39 - Glencoe, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Ek dink dis beter Om iemand self te leer ken,as Om hier n klomp goed te skryf Om jouself te "polish"...
39 - Glencoe, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Hmmm,skat mens begin by n simple "Hello"en kyk wat kom daarvan
Ek dink dis beter Om iemand self te leer ken,as Om hier n klomp goed te skryf Om jouself te "polish"...
45 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Want ek is oulik en betroubaar, lojaal, eerlik. Hou glad nie van n gelieg of skinder nie. Ek is liefdevol
45 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Vra my
Want ek is oulik en betroubaar, lojaal, eerlik. Hou glad nie van n gelieg of skinder nie. Ek is liefdevol
46 - Margate, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Ek is altyd daar as Iemand my nodig het. Ek is n still mens, bietjie skaam in die begin, Dan is dit fun and...
46 - Margate, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Opsoek na my "partner in crime"
Ek is altyd daar as Iemand my nodig het. Ek is n still mens, bietjie skaam in die begin, Dan is dit fun and...
47 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Is n gemaklike mense maar kan soms baie moeilik raak . Hoe daar van om soms uit tegaan maar meesstal by die huis...
47 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Boerseun soek mooi gesigie
Is n gemaklike mense maar kan soms baie moeilik raak . Hoe daar van om soms uit tegaan maar meesstal by die huis...
27 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Cause I'm funny,loving,caring and looking for something solid. Love traveling, love exercising a lot and I value...
27 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Let's write our own fairytale
Cause I'm funny,loving,caring and looking for something solid. Love traveling, love exercising a lot and I value...
25 - Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Ek kom oor die weg met almal Iam a Lover not a Fighter but I'll forever fight for the one I love ... Ek hou nie...
25 - Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
If it's meant to be..then let it be
Ek kom oor die weg met almal Iam a Lover not a Fighter but I'll forever fight for the one I love ... Ek hou nie...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.