Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oos-Kaap

Sonneblommetjie2211Sonneblommetjie2211
1
9
Sonneblommetjie2211

47 - Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is betroubaar, saggeaard. Liefdevol en soek na iemand om saam met my n pad te loop.... Langs my... Nie voor...

StywePaalStywePaal
1
0
StywePaal

32 - Uitenhage, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Want eks vriendelik iemand wat ander verstaan en like nuwe mense en vriende ontmoed en hou van baie fun en uit gaan

kyle0fxkyle0fx
1
0
kyle0fx

23 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek kyle word 23 ek is al lankal groot in die kop en jet nie tyd bir kinderagtige meisies nie tyd raak nader om...

janlindejanlinde
1
0
janlinde

47 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Eks eerlik en opreg hou van die quite lewe en mal oor die see. Geniet n lekker kuier. Leef die lewe vol uit

Karoonooi41Karoonooi41
1
2
Karoonooi41

41 - Aberdeen, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Karoonooi plaas mens Iemand wat die stilte en Karoo Sons Ondergang verkies bo die gejaag van die Stad. Iemand...

Superwoman1987Superwoman1987
1
3
Superwoman1987

39 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n goeie mens oop hart wil net die beste Vir ander hê Ek wil hê iemand moet my waardeer

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026