Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Wes-Kaap

Mej07Mej07
1
3
Mej07

44 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek spontaan, hou van lekker lag, die lewe begin MOS op 40.... braai! Lekker hand aan hand stap langs die see,...

RickBRickB
1
1
RickB

42 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

I enjoy getting lost in a good book, dancing the night away, and spending quality time getting to know someone...

Spiderman724Spiderman724
1
0
Spiderman724

43 - Kleinmond, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n Goeie mens. Altyd liefdevol en hulpvaardig. Sal altyd help waar Ek Kan. Ek is n hardwerkende persoon.

Sunflower1980Sunflower1980
1
2
Sunflower1980

45 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Vriendskap en geselskap begin van iets permanent miskien vetrouling en eerlike persoon iemand Om mee lekker te...

GinA_CTGinA_CT
6
21
GinA_CT

43 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek het ń borrelende persoonlikheid. Vrek oor koffie. Opregtheid is ń moet. Ek is mal oor diere en...

Wimpie15Wimpie15
4
0
Wimpie15

38 - Wellington, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Vriendelik,altyd in vir iets nuuts probeer.Op die golf baan wees is my rustige spasie.Lewe is kort-lewe elke dag...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026